crd 27 r100
http://thebikeshed.cc/2013/03/25/crd-27/
nice oor die algemeen maar nie 100% so mal oor:
- vorm van handlebars
- waar kabels loop van regter handlebar
- voorste modderskerm bietjie lank
- briek discs voel bietjie klein
- hou nie van sleutelposisie nie
- battery?